Collection: Paint & Sip Events

Piekfijn bied die lekkerste, prettige verfaande aan in Bloemfontein. Enige iemand kan dit bywoon, jy het geen kunservaring nodig nie. Alle verf, gebruik van kwaste & voorskoot en 'n heerlike glas wyn of vonkelsap is ingesluit. Jy verdien die breek!