Skip to product information
1 of 1

My Store

10 Mei 2025 | Koninging van die weiveld

10 Mei 2025 | Koninging van die weiveld

Regular price R 290.00 ZAR
Regular price Sale price R 290.00 ZAR
Sale Sold out

10 Mei 2025 | 17:00 vir 17:30

Plek: Mochachos Fichardt Park

R290 per persoon | Sluit ‘n A3 canvas, verf, gebruik  van kwaste, voorskote en heerlike glas wyn/vonkelsap in. 

Ekstra drankies & etes vir eie rekening

Kansellasies: Indien u nie meer hierdie geleentheid kan bywoon nie, ontvang u ‘n geskenkbewys vir ‘n volgende keer. Geen kontant terugbetalings kan gedoen word nie, aangesien materiale aangekoop word. 

View full details