Skip to product information
1 of 1

Piekfijn

Privaat Paint & Sip

Privaat Paint & Sip

Regular price R 320.00 ZAR
Regular price Sale price R 320.00 ZAR
Sale Sold out

'n Unieke ervaring vir vriendinne, kollegas, familie en meer! Bespreek jou privaat 'Paint & Sip' en ons kom bied dit aan in die gerief van jou huis, werksplek of lokaal.

Minimum gaste: 10

Prys per persoon: R320

Venue: Ons kan teen 'n venuefooi pragtige lokale voorstel. Gesels gerus hieroor wanneer jy navraag doen.

Beskikbaarheid: Weeksoggend of middae | 09:00-12:30 12:30-16:00 
Aandsessies beskikbaar met spesiale versoek.

View full details